JANNIE LATEGAN EIENDOMME

Hoofstraat 35 PIKETBERG

082 453 8305

e-pos:
jannierosa@lantic.net

 




luukse oornag akkomodasie:
Ons Klein Eden bied goed toegeruste kamers met yskas/TV en lugversorger. Mini-kombuis met mikrogolf-oond en volledige badkamer. Parkering agter veiligheidshekke
vIR BESPREKING: SKAKEL 082 4538305 OF
022-9132064
E-Pos: jannierosa@lantic.net
 



 

Code : J05-04-16

PRAGTIGE RUIM EN DOEL-INGERIGDE HUIS TE KLAWER TE KOOP TEEN WINSKOOP PRYS

Hierdie eiendom te KLAWER met uitstekende ligging is tans beskikbaar
teen n winskopie vir R630,000-00.
Die Erf huisves 3 slaapkamers + aantrekkamer, studeerkamer,
sitkamer kombuis asook n aanliggende woonstel eenheid plus 2 stoorkamers.
Die oprit is geplavei (100vk meter) Diefwering. Motorafdak.

SKAKEL VANDAG NOG:
Jannie Lategan Eiendomme
om hierdie huis te kan besigtig

022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J18-03-16

STYLVOLLE HUIS TE PIKETBERG TE KOOP

Hierdiebesonderehuis het diemooisteuitsigna die Berg Piketberg.
-3 Slaapkamers (2 met ingeboudekaste)
-Groot eet- en sitkamer met kaggel
-Mooiingangsportaal
-Uitstekendediefwering
-Kombuis is doelingerig met kaste
-Volledigebadkamer met aparte toilet geriewe
-Was- en strykkameraanliggend aan die motorhuis
Woonstelmet al die nodigegeriewe
-Enkelmotorhuis met n motorafdakwatook met n deursoos die motorhuisgesluitkan word
-Die erf is omhein met palasades en skep n baiemooiindruk

MAAK GERUS N AFSPRAAK OM HIERDIE UITSOEK WONING IN N RUSTIGE OMGEWING TE BESIGTIG.
N SAKPAS-PRYS IS AAN DIE EIENDOM GEKOPPEL EN DIT SAL TYDENS U AFSPRAAK BESPREEK WORD.


Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J15-03-16

MANJEFIEKE HUIS TE KOOP

n Besondere en karaktervollehuis op n hoek-erf met n aanliggendewoonsteltekoop.
-4 slaapkamers (een met en-suite)
-studeerkamer
-volledigegastebadkamer met aparte toilet
-netjieseingeboudekaste in kamersasook in kombuis
-was- en strykkamer
-goedtoegerusde braai, kuier, en onthaalvertrek in afsonderlikegebou op die perseel.
-ruimdubbelmotorhuiswatgemaklik 4 motors kanhuisves
-gebouderingmuur met palasadesrond die erfaf
Aanliggend aan die huis (maar ookafsonderlik) is ook n ruim bachelor woonstel.

N EIENDOM IN HIERDIE KLAS EN LIGGING KOM HAAS EENMAAL IN N LEEFTYD OP DIE MARK!
 

Maak gerus n afspraak by die Alleenmandaat Agent:
Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za

Prys is onderhandelbaar. BESIGTIG EERS EN DAN PRAAT ONS OOR DIE PRYS VAN HIERDIE UNIEKE EIENDOM!


 

 


 

Code : J09-03-16

WOONHUIS TE PIKETBERG TE KOOP

Groot ruimwoning in Piketberg tekoop.
Omring met Vibra Crete mure.
Groot kombuis met ingeboudekaste.
Sitkamer.
4 Slaapkamers.
2 Badkamers.
Ingeboudekaste in hooflslaapkamer.
Motorafdakvir 2 motors.
Die eiendom word teen n billikeprysbemark, want daar is verfwerkenstedoen.
PRYS: R 525,000

Skakel:
Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J17-02-16

LIEFLIKE WONING TE CITRUSDAL TE KOOP

3 Slaapkamer huis (elke slaapkamer het lugverkoeling).
2 Badkamers
Sit/Eetkamer
Televisie kamer
Kombuis
Lekker stoepie
2 Garages
1 Groot buite vertrek met 'n binnebraai en 'n pakkamer
1 Kleiner pakkamer
Huis is omhein met palisade heining
Hoekerf - oppervlak 989m2
Koopprys: R820,000-00 (kom. ingesluit)

Dis 'n ouer huis met plankvloere en die hoe plafonne.
Hier is ook 'n alarmstelsel in plek en ons het 'n koopkrag fasiliteit
Dit is 'n "warm snoesige" huis wat mens omvou en mens kan maklik verlief raak op die plek!

Skakel vir 'n afspraak:
Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J16-02-16

TE KOOP - WONING IN CITRUSDAL

'n Luukse, goed toegerusde woning te Citrusdal te koop. Gele in 'n uiters goeie buurt
(naby Kerk/Skool en Aftree-Oord). Vier slaapkamer huis waarvan een 'n en-suite het.
Volledige badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. Volledige gastebadkamer met alle
fasiliteite en aparte toilet. Ruim sit-eetkamer.

Volledige kombuis is ook met talle kaste, en ingeboude stoof, en aanliggend "laundry".

Aanliggend aan die kombuis is ook 'n sitkamer met kaggel/binnebraai wat 'n ooplan met
kombuis vorm. Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Toegang tot toiletgeriewe. Die
kamers het almal matvloerbedekking wat in uitstekende toestand is. Twee motorhuise plus
stoorkamer. Dis 'n lae onderhoudhuis met sy sierstene. Groot ruim erf waar sub-tropiese
vrugte onder andere goed aard. Stewige diefwering is in plek asook elektroniese
besproeiingstelsel.

HIERDIE KWALITEIT TIPE EIENDOM KOM SELDE IN DIE MARK.

PRYS: R1.3m (Onderhandelbaar) plus kommissie

Skakel die alleenmandaat agent vir 'n afspraak:
Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J05-02-16

WINSKOPIE TE KOOP
SKAKELHUIS

Twee aparte eenhede met elkeen sy eie 'pre-paid' meter.
Ligging baie gerieflik met mooi uitsig na berg. Goeie omgewing.
Elke eenheid het sy eie onafhanklike ingang en twee gesinne kan in die
twee eenhede woon. Baie gerieflik ingerig met onderdak stoep by die
2de eenheid. Omhein.

PRYS: Billike R500,000-00 (of maak 'n aanbod)

Skakel die alleenmandaat agent:
Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J04-02-16

HUIS TE KOOP TE AURORA

1 en 'n SLAAPKAMER. (Ingeboude Kaste)
Kombuis met ingeboude kaste en teels op vloer.
Badkamer: Bad/Waskamer en Toilet
Motorafdak (een motor)
Erfgrootte: 1,487 vk meter
Wendy Huid (6m x 3m)
Voorafbetaalde Kragmeter in plek

PRYS: 'N HEEL BILLIKE R350,000-00

Skakel alleenmandaat agent:
Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J01-02-16

TE KOOP

Privaat gele, baie groot erf, ongeveer 1383m met groot woning daarop.
3 slaapkamer / badkamer (redelik nuut) 2 sitkamers / kombuis, spens en groot sonstoep.
Baie ruim motorhuis. (Huis is netjies versorg)

Prys: Op aanvraag, maar maak 'n aanbod (Baie billik)

Skakel dringend
Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 / 082 453 8305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J22-01-16

3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN MOOI DEEL VAN PIKETBERG

3 SLAAPKAMERS
1 VOLLEDIGE BADKAMER (TOILET, WASBAK, BAD)
APARTE TOILET MET WASBAK
GROOT KOMBUIS
RUIM ENKEL MOTORHUIS MET TOEGANG NA HUIS
GROOT STOEP VAN HIER OOK TOEGANG TOT MOTORHUIS
FRONT SUID ERF GROOTTE 780m2
PRYS R750 000

Skakel Jannie Lategan Eiendomme vir afspraak
0229132064 / 0824538305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J16-11-15

 

BESONDERE SIERSTEEN HUIS

Baie netjies ingerig met kaste waar nodig.
Volledige kombuis / enkelmotorhuis
2slaapkamers, een badkamer
Alles baie netjies en gerieflik in veilige omgewing.

Skakel Jannie Lategan
0229132064 / 0824538305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J15-11-15

 

BAIE GERIEFLIK INGERIGDE HUIS

3slaapkamers waarvan 1 en suit. Addisionele volledige badkamer.
2 woonvertrekke waarvan een binnebraai is. Kombuis netjies ingerig met kassies.
Oral goeie ingeboude kaste plua lug versorging op strategiese plekke.

Volledig ingerigde woonstel wat apart verhuur kan word.

Skakel Jannie Lategan
0229132064 / 0824538305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J07-11-15

 

PAS KLAARGEBOUDE LUUKSE HUIS TE PORTERVILLE TE KOOP

Hierdie klein paradys is in n sekuriteits omgewing gele.
Die eiendom bied onder andere die volgende: 2 slaapkamers (een met en-suite) 1 volledige badkamer en n halwe badkamer. Daar is uitsuig waaiers geinstalleer. Sonpaneel verwarmer is in plek. (groote van warmwater silinder is 200 liter. Pragtige doel ingerigde kombuis met talle kaste. Daar is aparte opwasgedeelte. (baie modern) enkel motorhuis en tels bedek die vloere.

U mag nie hierdie juweel misloop op u soektog na n huis in die landelike en veilige Porteville nie. Maak gerus n afspraak en stap dan saam met my deur die huis en dan maak dit vir ons makliker om vir n billike prys te onderhandel.
Hou in gedagte dat hierdie huis nog nie voorheen bewoon was nie.

Skakel gerus Jannie Lategan eiendomme om n afspraak te maak.
0229132064 / 0824538305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za


 

 


 

Code : J06-11-15

 

N KARAKTERVOLLE SIERSTEEN HUIS TE PORTERVILLE TE KOOP

Maak vandag nog n afspraak om saam met die Agent deur hierdie baie keurig ingerigde huis te kan stap. Benewens 2 badkamers, is daar 3 slaapkamers waarvan 1 en suite is.
Oral is talle ingeboude kaste en die bygaande fotos gaan u n klein kykie gee om vooraf in te loer by die huis.
Alles is gerieflik ingerig, met talle kaste en die tuin is n watervriendelike, maar tog baie mooi tuin.
n Luukse gasstoof (oond elektries) maak deel uit van die verkope van die huis.
Voorts is daar sonpanele op die dak.
Kyk gerus na die fotos, maak n afspraak, want huis van hierdie kwaliteit, kom nie sommer weer in die mark nie. n Heel billike prys word aan die eksklusiewe eiendom geheg.

Skakel Jannie Lategan Eiendomme
0229132064 / 0824538305
jannierosa@lantic.net
www.jannie-lategan-eiendomme.co.za

MOENIE HUIWER OM TE SKAKEL NIE, U MAG DALK HIERDIE WINSKOPIE MISLOOP.


 

 


 

Code : J02-11-15

 

VACANT LAND FOR SALE AT LAMBERTSBAY
PRICE: R300,000-00

Located on the West Coast, about 280 kms north of Cape Town, at the Clanwilliam turnoff from the N7, is the picturesque town of Lamberts Bay rich in history and famous for its moderate climate, miles of pristine beaches and birdlife.

Vacant Land For Sale In Lamberts Bay, Hoogstraat 21
Municipality value R 500,000 ASKING PRICE ONLY R300,000-00.

Very close to the sea, quiet area,
Cederberg Municipality
Plotnumber 534, Lambertsbay 330
size: +/- 700 m2
The plot is level and fenced

JANNIE LATEGAN EIENDOMME: 022-9132064  
of SEL: 082 4538305
e-POS:
jannierosa@lantic.net


 

 


 

Code : J26-10-11

 

'N KARAKTERVOLLE "ART-DECO" TIPE HUIS TE KOOP TE PIKETBERG

'n Baie goed gele 3-slaapkamer huis met twee badkamers. Die huis front noord. Benewens die lieflike swembad, is daar ook twee motorhuise met 'n onderdakbraai ..waar ook 'n motor parkeer kan word.

Pragtig goedversorgde soliede embuia hout kamerstelle maak deel van die koop uit. Die huis het deurlopende tel vloere en die kamers het volvloermatte. Daar is voorts 'n lieflike gedeelte vir 'n "laundry" Daar is voorts 'n oopplansit/eetkamer  asook 'n aparte TV Kamer.

Hierdie wonin is 'n moet on gesien en waardeer te kan word. Die bygaande foto's laat nie reg geskied aan alles wat daar is nie. Die kombuis bv. is baie goed uitgerus met pragtige en baie ingeboude kaste. Die voorstoep is ruim en skep 'n gesellige kuierplek vir 'n oggend tee of laat middag drankie.

 

Maak vandag nog 'n afspraak by die ALLEEN AGENT
JANNIE LATEGAN EIENDOMME
: 022-9132064  
of SEL: 082 4538305
e-POS:
jannierosa@lantic.net

PRYS : 'N ONGELOOFLIKEGE SLEGS R880,000-00 RAND.


 

 


 

Code J22-4-13

 

 

INTERESSANTE KUIER EN LEEF HUIS TE AURORA TE KOOP

 

Hierdie besondere huis bied n ongelooflike plattelandse leefruimte wat saamsmelt met  die byna ongerepte natuur in die nabyheid! n Gevoel van kom tot rus is hier aanvoelbaar tussen baie kreatiewe en besonder gasvrye inwoners.

 

Die woning bied 3 ruim slaapkamers, Badkamer (bad/toilet/wasbak), Kombuis wat ruimte laat vir n koolstoof en wat aansluit as deel van die oopplan kombuis-eetkamer & woonkamer, daar is n aparte opwas gedeelte met rakke toegerus. Die elektrisiteit word aangekoop met die behulp van n vooraf-betaalde fasiliteit.

Die oopplan gedeelte is toegerus met n lugversorger.

Dieselfde perseel huisves ook n Staalkonstruksie stoor met n binnebraai en kuierplek  vir talle gaste. Die vloer is met teels bedek.

Voorts is daar n woonstel op die perseel met 1 slaapkamer, kombuis en badkamer 

DIE HUIS SE PRYS IS R900,000-00 + KOMMISSIE + BTW

 

DIE 24/7 ALLEENMANDAAT AGENT IS: JANNIE LATEGAN EIENDOMME HOOFSTRAAT 35 PIKETBERG.

E-Pos: jannierosa@lantic.net        Sel: 082 4538305       Landlyn: 022 9132064

 

NOTA:  Moenie huiwer en n winskopie misloop nie!!

 

 

 

 


 


Code J07-09-15

 

ARGITEKNONIES ONTWERPTE DUBBEL VERDIEPING HUIS TE KOOP

Hierdie pronk pragstuk is nou te koop. Hierdie dubbelverdieping huis is absoluut ultra modern ontwerp en dit is 'n moet vir die fynproewer en kieskeurige om hierdie Argitek skepping te kom bewonder. Die Dubbel verdieping siersteen geboude opstal huisves die volgende wat nie maklik in woorde beskryf kan word nie.

Dubbelmotorhuis met elektroniese deur plus aanliggende reuse motor afdak ....ook vir 'n karavaan parkering geskik.Daar is 'n boma met ingeboude sitplekke op die grasperk om heerlik informeel te kuier. Dan is daar die ingeboude leefruimte met ingeboude braai. Die kombuis met sy pragtige ingeboude kaste en graniet oppervlaktes.Dit is enige huisvrou se droom. Daar is 'n graniet eiland in die kombuis waar die glasbladstoof ingebou is. Daar is spesiaal voorsiening gemaak vir die mikrogolfoond, yskaste en skottelgoedwasser. Die kaste is in 'n "Rep Door" donkerkleurige afwerking.
Daar is 'n aanliggend waskamer met die nodige fasiliteite. Dan is daar die meer formele sitkamer met 'n kaggel. 'n Netjies en smaakvolle trap gaan na die eerste vloer. Dit mond uit by die Hoofslaapkamer met sy instapkaste en volledig moderne badkamer. Uit die Hoofslaapkamer stap jy uit op 'n groot toegeboude glasbalkon met die mooiste uitsigte na die ooste.
Op die laervlak, is daar twee en suite gastekamers plus nog 'n addisionele badkamer. Die hele huis het teel vloere, behalwe vir twee kamers wat gelamineerde vloere het. Die mure is plek-plek in die huis met "cladding"
gedoen en gee 'n spesiale afwerking wat luuksheid beklemtoon aan die huis.
'n Klein agter en voortuin met besproeiingstelsel. Plaveisel rond die hele huis aan die buitekant af. Daar is voorts glaspanele by die ingange na die huis en verhoed dat gaste in ongure weer wag. Daar is voorts 'n Interkomstelsel by die hek asook 'n elektroniese toegangshek. Die alarmstelse is 'n "wireless" sisteem.

Maak gerus 'n afspraak en stap saam met my deur die huis en dan praat ons rustig oor die prys. Moenie huiwer nie, hierdie klein paleis kan straks vir u verlore wees.

Prys: R6 000 000,00

022 913 2064
Sel: 082 453 8305
Epos: jannierosa@lantic.net
Web: jannie-lategan-eiendomme.co.za

 

 


 


Code J15-08-15

 

MEES ELEGANTSTE ART DCOR HUIS TE KOOP

n Uiters goedversorgde en flambojante huis te koop. Noem dit n dubbelverdieping huis, maar het ook op grondvlak n motorhuis en stoor kamers. Baie mooi tuin met fontein fokuspunt.
Hierdie woning nooi u uit tot besigtiging. Net die beste material is gebruik en met baie goeie oordeel prakties aangewend. Lugversorgers is op strategiese plekke in plek. Netjiese ingeboude kaste. Luukse kombuis. Balkon met die mooiste uitsigte. Daar is eenvoudig teveel om op te noem. Die perseel huisves ook n volledige aanliggend rondawel woonstel. Staalkonstruksie skuur en motor afdakke.

Skakel gerus Jannie lategan eiendomme om hierdie eiendom van nader te besigtig.
Alle inligting is tot u beskikking.

022 913 2064
Sel: 082 453 8305
Epos: jannierosa@lantic.net
Web: jannie-lategan-eiendomme.co.za

 

 


 


Code J29-07-15

 

Woning met ongelooflike panoramiese uitsigte

Gesogde en stylvolle huis te koop in van die hoogste gele gedeeltes aan die voet van die Piketberge. Hierdie Paleis word as geheel gerestoreer met slegs die beste van materiaal. Die proses nader nou voltooiing en as daar n voornemende Koper nou na die plek kan kyk en belang sou stel, kan daar hier en daar n verandering aangebring word.

Die lof van hierdie eiendom kan nie met die lof van die fotos besig word nie. U moet dit self sien om die elke klein detail wat hier ingebrng is in ultramodern styl en ongelooflik gerieflik. Hierdie droomhuis mag u sn wees. Stap eers saam met my deur die eiendom en dan kan ons rustig oor n koppie koffie droom oor die prys. Die besigtiging van hierdie spesiale eiendom mag u nie misloop nie.

Niks is ontsien om net die beste material en mees gesogde en byderwedse toebehore te kry nie. Skakel my gerus en kom loer in.

Skakel Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064
Sel: 082 4538305
Epos: jannierosa@lantic.net
Web: jannie-lategan-eiendomme.co.za

 

 


 


Code J25-07-15

TE KOOP
Goed gele in goeie buurt


3 Slaapkamers (1 en suite); 2 badkamers / orals ingeboude kaste / binne en buite braai / dubbel motorhuis
Afstandbeheerde toegangshek
Prys R700000.00

Skakel Jannie Lategan Eiendomme
022 913 2064 of 071 453 8305
Epos: jannierosa@lantic.net
Web: jannie-lategan-eiendomme.co.za

 

 


 


Code J16-07-15

n Sake Geleentheid van n leeftyd te Eendekuil

Daar is n Drank- en Kruidenierswinkel te koop. Die winssyfers lyk uitstekend. Die Drankwinkel is gelisensier. Die voorraad en kasregistersens, maak deel van die koop uit. Daar word onder andere ook groente verkoop. Dit is n selfdien winkel opset en in n baie goeie toestand.
Die totale gemeenskap maak deel uit van die klintetal.

Skakel Jannie Lategan Eiendomme 0229132064 of 0824538305
Epos: jannierosa@lantic.net
Web: jannie-lategan-eiendomme.co.za

 

 


 


Code J25-06-15

IMPOSANTE HUIS TE KOOP IN BO-DORP PIKETBERG

Wil u nie tyd neem en saam met my stap deur hierdie ongelooflike goedbewaarde skat van weleer nie. n Klassieke voorbeeld waar die intertydse en die hede kan hande vat, ongeag wie hierdie kolos betrek.

Onder die vele voordele is onder andere n baie groot en gerieflik ingerigde kombuis met talle kaste. n Luukse en suite badkamer by die hoofslaapkamer en n swembad met n privaat ligging. Die motorhuis kan 4 motors met gemak huisves. Voorts is daar n aanliggende woonstel met sy eie privaat ingang of u kan dit selfs deel maak van die huis. Kom visualiseer hoe u, u stinkhout, geelhout en antieke meubels hier kan uitstal of as jy van die jonger geslag is, bring jou chroom, leer en glas meubels. Voordat die lof van hierdie eiendom verder besing word, terloops die enigste een in daardie straat, maak vandag nog n afspraak by Jannie Lategan om hierdie kosbare juweel te kan besigtig. n Eiendom wat u nie durf miskyk nie.

Kom ons praat oor die prys na besigtiging.

Skakel Jannie Lategan Eiendomme 0229132064 of 0824538305
Epos: jannierosa@lantic.net
Web: jannie-lategan-eiendomme.co.za

 

 


 


Code J23-06-15


Skakel Jannie Lategan Eiendomme
Tel: 0229132064 Cell: 0824538305
Besoek web: www.jannie-lategan-eiendomme.co.za
 

 


 


Code J22-06-15

PRYS R740 000.00

Skakel Jannie Lategan Eiendomme
Tel: 0229132064 Cell: 0824538305
Besoek web: www.jannie-lategan-eiendomme.co.za
 

 


 

 


Code J13-01-15



UITSOEK EIENDOM TE PORTERVILLE TE KOOP
 

CONTACT JANNIE LATEGAN 082 4538305  

E-MAIL: jannierosa@lantic.net

 

 


 


Code J05-11-14

 

FOR SALE

This property is very unique and in a sought-after location, tucked away against the base of the Aurora mountain range where you can experience all the different wild flowers. Aurora is a quaint village on the West Coast, which is situated nearly equidistant between Piketberg and Velddrif. The plot offers ample space at 3,324 m, and the house is positioned at the top of the plot to take advantage of the sweeping views over the village and farm-lands below. And what an unbeatable view indeed! This is indeed a property and safe tranquil haven to come home to.

The house consists of:
two bedrooms and two bathrooms (main en-suiteand a wet room), a large open-plan lounge and farm-style kitchen (finished with stainless-steel tops). The back veranda offers views over the garden and mountain, whilst the front veranda offers views of the farm lands, you can see all the way to Veldrift. The lounge is air-conditioned. There is a smaller room tucked away and is accessible from the back veranda, this room is currently functioning as an art studio (also fitted with an air-conditioner). 

A large wooden mezzanine/loft area measuring 70 m.It is fitted with a toilet and basin.

The garden is relaxed, lots of bird life to be seen at the water feature. A portapool has been enclosed by cement walls to shape its appearance as a farm-dam.

PRICE:R1,295,000-00

Contact Jannie Lategan
022 9132064
or Cell: 082 4538305

E-Mail: jannierosa@lantic.net

 

 


 


Code J23-09-14
 

SMALL HOLDING PIKETBERG FOR SALE

Picturesque lifestyle and operating farm on the Berg River

Swartland small farm in excellent condition available to a fortunate purchaser.
Water rights 126000cu mt pa plus natural water run-off from the farm above
It currently has 750 Kalamata, 200 Frantoio and 60 Nocellara olives, which are all young and not yet in yield.
This is all under drip irrigation.
The piggery accommodate over 200 pigs in comfortable and airy conditions
There are currently in excess of 1000 free range Hi-Line layers in full production, with more on order
The infrastructure is generous with an 800msq closed barn with open extension of 260msq. The barn contains a 20msq cold room and an air-conditioned egg sorting room and also a tack room. There are 2 renovated old labourers cottages for weekend guests and one larger unit still to be done. There is a managers house of very generous proportions, which is currently rented out at R4250 plus prepaid electricity.

New stabling for 6 horses is also provided with their own paddocks
The main house is about 300msq with a very large covered patio of about 100msq, with an outdoor braai / kitchen for those beautiful evenings. There are 4 bedrooms, 2 of which are en-suite all in pristine condition. An additional small study is fully functional with a lock up stationery cupboard, with internet and optional Telkom line. The main bedroom is airconditioned.
There is a lovely nannys room adjacent to the house which is also en-suite with small kitchenette and DSTV connection with the main house

Staff quarters are provided and are comprised of 3 bedrooms big enough for 2 males each and a communal bathroom/shower. This is also on prepaid electricity with prepaid gas stove.
The farm has 2km of Berg River frontage, which in summer is a dream come true. The water is very safe and warm and a true delight to languish in all day to escape the heat.
Two small camp sites with a private bathroom are available to friends and family who prefer the outdoors.
A bonus is 2 wooden cabins right on the river sleeping 2 or 4 people each with their own ablutions and generator power. Hot water is by courtesy of a donkey boiler.
The lands are all under wheat, oats, and Lucerne to provide food for the small herd of cattle which roam the lower section of the farm with their own natural water supply.

Security to the farm is provided by a sliding gate operated by remote or password and always remains closed. The farm is very safe as our immediate neighbours are a large export table grape farm with their own abundant security. Being in close proximity to them is very comforting
Eskom 3 phase electricity from 2 points on the farm is more than adequate for any needs
Most of the movable are also available at prices to be discussed but naturally some that will be required by the sellers for their other farm will be retained. The animals can also be negotiated at market prices.
The farm is in a VAT registered company and can be sold as a going concern
Moravia is a relaxing 1 hour 30 minute drive from Cape Town on the very safe N7.

Conservatively priced at R5,995,000- 00 plus vat (if applicable)
Size 59.87HT


Skakel: Jannie Lategan

082 4538305

 

 


 


Code J12-09-14

GROOT WERKSWINKEL TE HUUR IN MIDDE DORP- PIKETBERG

Onmiddelik beskikbaar/ Drie-Fase krag en twee baie groot ingange.
Grootte: 296 vk meter
Huur: R8,800-00 per maand

Skakel: Jannie Lategan

082 4538305

 

 


 


TE HUUR
Code J20-08-14

TE HUUR

3 Slaapkamer huis, met motorhuis, tuindienste, water en munisipale dienste ingesluit.
Voorafbetaalde kragmeter. Veiligheidsheining.
R5000.00 per maand.

SKAKEL JANNIE LATEGAN EIENDOMME

082 453 8305 / 022 913 2064
 

 


 


Code J09-06-14



SO SIEN WONING NOU  DAAR UIT


SO SIEN WONING VOORGEEN  DAAR UIT.

TE KOOP

Stapafstand van skool
Doelingerig met onderdakbraai
Daar is baie sluimerende potensiaal by hierdie perseel.

Maak gerus 'n afspraak by die alleenmandaat agent.

DIE PRYS IS DRASTIES VERLAAG NA SLEGS R750,000-00.

JANNIE LATEGAN EIENDOMME

Tel 0229132064 / Sel 082 453 8305

E-Pos: jannirosa@lantic.net

 

 


 


Code J27-05-14

 

TE KOOP

Karaktervolle huis in Bo-Dorp Piketberg,  in tipiese eietydse styl TE KOOP.

Volledig toegrus met ingeboude kaste, motorhuis, onderdakbraai en swembad. Riet dak so pas gestop.

Ligging: Goedgele t.o.v. skool

Kom stap saam deur hierdie imposante woning en dank an ons oor n billike aanbod gesels.

JANNIE LATEGAN EIENDOMME

022 9132064

082-4538305

E-Pos: jannirosa@lantic.net

 

 


ERF TE REDELINGHUYS TE KOOP

Dis nie elke dag dat n onbeboude  erf in die idilliese Redelinghuys beskikbaar raak nie.

Dit is nou u kans om so n erf in die dorp te bekom @ slegs  R43,000-00

SKAKEL: JANNIE LATEGAN 022 9132064   082 4538305

E-Pos: jannnierosa@lantic.net


 

 

Code J31-10-13

WONING TE CITRUSDAL TE KOOP

 

'n Huis wat gele is op 'n sakeperseel in die idilliese Citrusdal te koop. Dit is boonop ook 'n hoek erf en is gele naby die sake kern van die dorp. Die woning beskik oor die volgende:-

  • Slaapkamers (3)
  • Waskamer
  • Groot binne-braai
  • Groot TV en ontspanningslokaal
  • Omring met Vibra Crete mure
  • Erf grootte: 812 vk meter
  • PRYS: 'n Heel onderhandelebare R670,000-00

SKAKEL JANNIE LATEGAN EIENDOMME DIE ALLEENMANDAAT AGENT OM U BLOOTSTELLING AAN HIERDIE PERSEEL TE GEE

022 9132064   082 4538305

BESKIKBAAR 24/7

 

____________________________________________________________

 

ONBEBOUDE SAKE PERSELE TE CITRUSDAL TE KOOP

 

Twee aanliggende sakepersele langs die Hoofweg, Citrusdal te koop. (Die persele is sake gesoneer)

 

  1. 909 vk meter grootte erf:  Maak 'n aanbod so na as moontlik aan R360,000-00
  2. 1,732 vk meter erf. Maak 'n Aanbod so na as moontlik aan R665,000-00

 

BEIDE PERSELE IS NA AAN SAKE KERN VAN DORP. LET DAAROP DAT DIE PRYSE ONDERHANDEL IS.

 

MAAK 'N VOORAF AFSPRAAK MET DIE ALLEENMANDAAT AGENT: JANNIE LATEGAN EIENDOMME OM HIERDIE ONBEBOUDE SAKE PERSELE TE BESIGTIG NIE.

SEL: 082 4538305  OF 022 9132064

 

BESKIKBAAR 24/7

 

 

 

 


 

Code J30-10-13

 

ATELJEE/KUNSSKOOL/INHOUD EN VOORRAAD TE KOOP

BAIE BESIGE KUNSSKOOL TE KOOP.

R150,000-00

Skakel : 082 4538305   022 9132064 vir besigtiging

 

 


 

Code J28-10-13

GESOGDE WINKEL IN MIDDEDORP TE KOOP

*

Die Sakeonderneming bedryf op dieselfde perseel die volgende:

       Verskillende soorte siervols en troeteldier kos

       Meubels (tweedehands en nuut)

       Hardeware

Van alles is daar n baie groot voorraad, behalwe vir die vols

Die omset lyk baie goed met n redelike goeie winsmarge

Die inhoud is beskikbaar @ R368,000-00

Die gebou self word gehuur en dit is n baie groot oppervlakte ( 250 vk meter)

MOENIE HUIWER OM HIERDIE BESONDERE PERSEEL TE BESOEK NIE EN U SELF TE VERGEWIS VAN DIE REUSE VOORRAAD.

JANNIE LATEGAN EIENDOMME

022 9132064   082 4538305

 

 

 


 

Code J29-09-13

 

ONBEBOUDE ERF TE MOORREESBURG TE KOOP

Soek u straks n winskopie op hierdie idilliese dorp Moorreesburg? Ek het vir u n onbeboude 672vk meter grootte erf met dienste en al beskikbaar.

Die bonus is dat hierde erf nog boonop ook met n vibra crete  muur omhein is, en n veiligheids motorhek in plek  het,wat op n spoor loop!

PRYS: SLEGS : R105,000-00

MOENIE HUIWER OM DRINGEND TE SKAKEL VIR HIERDIE WINSKOPIE NIE!

JANNIE LATEGAN EIENDOMME 082 4538305   E-POS: jannierosa@lantic.net

 

 

 


 

 

Code J11-09-13

 

 

 

KERSKAART PRENTJIE MOOI HUIS IN PIKETBERG TE KOOP

 

'n Unieke Grasdakhuis gele op 'n 1757 vk meter Hoekerf in die Bo-Dorp van Piketberg. Ongewenaarde uitsigte na veral die ooste. Hierdie karaktervolle huis huisves die volgende geriewe wat van bogemiddelde standaard is:

KOMBUIS: Talle ingeboude kaste (groente wasbakkie) en aanliggende opwas- en waskamer)

SIT-EETKAMER: Kaggel met besondere styl   Sonnige hoekie sluit aan by sitkamer wat na die ooste front

INGANGSPORTAAL:  Ruim en voldoende plek vir tafel of ornamentele beeld as fokuspunt.

SLAAPKAMER/STUDEERKAMER: Hierdie vertrek is aanliggend tot die ingangsportaal

EN SUITE GASTE KAMER MET INGEBOUDE KASTE

HOOF SLAAPKAMER MET LUGVERSORGER EN VOLDOENDE KASTE:'n Gerieflike & Naby gele splinternuwe volledige badkamer bedien die Hoofslaapkamer. Afsonderlike toilet geriewe. Baie mooi uitsig na bergreeks in die ooste.

GASTE KAMER MET GENOEGSAME INGEBOUDE KASTE

GANG: Groot ingeboude linnekaste

VOORSTOEP MET HOUTDEK EN GERIEFLIKE GROOTTE SWEMBAD GENESTEL IN DIE RUIM TUIN

BINNESHUISE TRAP WAT NA LAER VLAK LEI NA ONTSPANNINGS- OF GESELLIGE GESINS KUIER PLEK. Kelder loop uit hierdie vertrek om daardie ekstra rooiwyn te stoor. 'n Patio deur mond uit op 'n lIEFflike onderdak stoep (braai area) met bamboesriet as plafon.Swembad kan bereik word vanaf hierdie onderdak stoep.

TWEE TOESLUITBARE MOTORHUISE: Aanliggend 'n volledige woonstel

Die woonhuis het die mooiste plankvloere wat in 'n uiters netjiese toestand versorg is. Die ruim "KUIER-TUIN" het die mooiste uitsigte na verskillende windrigtings.

'n Veiligheidsheining met afstandbeheerde kontrole rond die eiendom pragtig af.

 

HIERDIE IMPOSANTE WONING, IS 'N MOET OM GESIEN TE WORD! DIT HUISVES KARAKTER EN DIE DAKBALKE EN RIET DAK WAT SIGBAAR IS, SKEP 'N ONGELOOFLIKE MOOI INDRUK.

 

SKAKEL JANNIE LATEGAN EIENDOMME: 082 4538305 OF 022 9132064 24/7 OM HIERDIE BESONDERE EIENDOM TE BESIGTIG. NADAT U DEURGESTAP HET, MAAK ONS TYD OM OOR DIE PRYS TE ONDERHANDEL.

 

 

 


 

Code J12-09-13
NOT FOR SALE AT THE MOMENT. IT IS ONLY BEING RENTED OUT.

 

KARAKTERVOLLE , BAIE GROOT EN NETJIES VERSORGDE HUIS GELE IN N  BESONDERE GOEIE EN RUSTIGE BUURT VAN DIE DORP.

Ek neem u graag op n wandeling deur hierdie goed ingerigde huis:  n Afstand beheerde veiligheidshek, laat ons tot die eiendom toe. (Die vooraansig is duidelik sigbaar op bygaande fotos): Heerlike kuierstoep, motorafdak vr 2 voertuie en ruim enkel motorhuis.

Ons kan by die voordeur op die voorstoep ingaan, maar ek verkies om sommer deur die patio deur na n baie groot binnebraai area te gaan met sy geteelde vloere wat benewens die binnebraai ook n Dover stofie huisves. n Aanliggende minikombuis met waskamer plus aparte gaste toilet sluit by hierdie groot vertrek aan.

Nou beweeg ons deur n baie gerieflik gerigde kombuis met talle kassies en laaie. (Dit lyk soos onlangs ingebou) Daar is ook n waterfiltreer stelsel plus n luukse waaier teen die muur. n Groot stoof rond die vertrek af.

Die BAIE ruim sitkamer met sy ingeboude kaggel is volgende met die mooiste plankvloere. Hierdie vertrek kan deur n voordeur na buite bereik word. Laer af in die gang is daar n ruim studeerkamer met ingeboude lessenaars asook n lugversorger. Dan volg drie slaapkamers. Die Hoofslaapkamer, het talle, maar talle kaste en n afsonderlike lugversorger bedien hierdie vertrek plus n dakwaaier. Hier loop ons ook op die mooiste houtvloer .dit lyk soos nuut gedoen.

n Privaat sitkamer (gesinskamer volg) ook met sy eie lugversorger. Hierdie vertrek gee toegang tot die binnebraai area deur n groot Patio deur.

Die badkamer is ruim, netjies en baie higinies versorg (wasbak/stort & bad) Daar is n aparte toilet. Die hele eiendom is met diefwering beveilig plus veiligheidshekke by die deure na buite.

Ons besoek is nog nie afgehandel nie trouens dit is haas onmoontlik om alles op te noem, maar daar is ook n groot werkskamer agter die huis, plus n wendy huisie en green house. Die huis het n teeldak en plaveistene rond die oop gedeeltes voor die huis af. n Sensor sorg dat veiligheids ligte voor die huis aangaan.

 

Die erfgrootte is 1,239 vk meter. Hierdie besondere huis is beslis beskikbaar vir die kieskeurige koper. Kom stap gerus weer self saam met my deur die huis en kyk of u enige fout kan vind. Sodra ons klaar gekyk het, dan gesels ons oor die prys. Weereens, n besondere huis in n rustige woonbuurt, wat nie misgekyk mag word nie.

Maak vandag nog n afspraak by die agent: Jannie Lategan Eiendomme : 082 4538305

Of 022 9132064  E-Pos: jannierosa@lantic.net

HIERDIE AGENTSKAP VOEL TROTS OM SO N BESONDERE EIENDOM TE KAN BEMARK.

 

 

 


 

 

Code J1-08-13

 

 

KARAKTERVOLLE SAKEPERSEEL IN DIE BO-DORP VAN PIKETBERG TE KOOP:-

 

'n Besondere gebou wat voorheen 'n groot kunsgallery asook 'n restaurant  gehuisves het, waar talle gaste kan aansit. Die restaurant en kroeg is tans nog steeds in gebruik.

 

Goed toegerus met meubelment en alle geriewe by die kroeg en kombuis. Uiters besonders goed gerestoureer en baie goed gele, vir daardie besondere geleentheid. Die eiendom strek oor twee erwe met buitegeboue en kan desnoods as 'n woning plus 'n besigheid gebruik word.

 

PRYS: R2,200,110-00

 

SKAKEL JANNIE LATEGAN EIENDOMME 022 9132064

SEL: 082 4538305  E-POS: jannierosa@lantic.net

 

 

 

 



 

Code J28-5-13

 

 

TWEE INDUSTRILE ERWE TE HUUR

 

Daar is twee omheinde Industrile erwe te huur. Water- en Elektriese aansluitings is beskikbaar.

MAANDELIKSE HUUR R5,000-00

Ideaal vir die veilige  parkering van swaarvoertuie ens.

 

SKAKEL: JANNIE LATEGAN EIENDOMME

082 4538305    022-9132064

 

 


 

 

Code J20-5-13

These are the two plots in Eendekuil.

View 1 - South

View 2 - North

View 3 - NE

 

Erf: 17 - 804m2 Price R50.000 - cnr Burger/Kloof Street.

Erf: 26 - 744m2 Price R50.000 - Kloof Street

North-facing with uninterrupted views.

One is on the corner and the other next to it.

 

 

TWO PLOTS AT EENDEKUIL FOR SALE REAL BARGAINS

 

On the corner of Kloof and Burger Street  are two adjacent plots.

 

Erf: 17 - 804m2  Price R52.500 - cnr Burger/Kloof Street.

Erf: 26 -  844m2  Price R52.500 - Kloof Street

 

North-facing  with uninterrupted views.

 

 


 

 

Code J21-5-13

 

This shows the Weatfields Security Estate Clubhouse which has a Gym, Tennis Court, Pool, and Lapa.

View 1 - is the view of the town and church - the picture is not sharp.

View 2 - it the plot with chubhouse.

View 3 - is the Clubhouse with pool.

Price R300.000

Size:  533m2

 

 PLOT AVAILABLE IN WHEATFIELDS, PIKETBERG

 

The Wheatfield plot is 533m2 and  is in the far left-hand corner of Wheatfields close to the Clubhouse with uninterrupted views. No-one can build in front of your house.

 

The price is negotiable!

 

Contact: Jannie Lategan  7/24      Cell: 082 4538305    Landline : 022 9132064

E-Mail: jannierosa@lantic.net

 

 

 

 


 

 

Code J22-5-13

 

 

CHARMING  FAMILY HOUSE AT PORTERVILLE FOR SALE

  

"Charming Family Home"

 

This lovely Victorian is one of the older houses in Porterville. It was built in 1882 and has 45cm thick walls and high oregon ceilings in the older part of the house. It has been extended and building plans are available.

 

3 x en suite bedrooms, Two have built-in wardrobes.

1 x formal lounge leads to the diningroom and through to the kitchen in the open plan style.

1 x TV lounge opens to the swimming pool.

2 x garages with plenty of off street parking.

1 x a lovely sunny one-bedroomed flat with lounge/dining/kitchen open plan and separate entrance.

 

The property is fully walled with an automatic gate and secure parking. Insulated ceilings make this sunny house warm in winter and cool in summer. The kitchen has an eye-level oven and gas hob with plenty of fitted cupboards and it leads onto a long verandah and shady garden.

 

 

 

 


 

Code J18-01-13

2 HA LAND FOR SALE IN LONG ACRES ESTATE LANGEBAAN

 

PRICE: R880,000-00

 

Contact: Jannie Lategan Estates: Cell: 082 4538305    Landline: 022-9132064  E-Mail: jannierosa@lantic.net


 

 

 


 

 

Code J06-11-12

 

 

BAIE GESOGTE KLEINHOEWE TEEN WEGGEE PRYS GELE OP DIE PIKETBERG BO-BERG

~

 

n Goedgele 2 hektaar grootte kleinhoewe, netjies omhein, met standhoudende boorgat en Woonhuis met aanliggende & winsgewende  plaaswinkel! Die grond  is uiters vrugbaar en groente word verbou en bemark aan plaaslike ondernemings. Benewens die boorgat, is daar ook waterservituut regte vanaf n aangrensende plaas.

 

Die opstalgedeelte bestaan uit: 2 Slaapkamers/ Kombuis met ingeboude stoof en uitsuig waaier/ badkamer bad/wasbak/stort & toilet. Dit bied ook n soldergedeelte. Daar is ook n oopstoep wat in n Noord-Westelike rigting front. Tesame met die koop gaan ook n Kobota 22kw trekker met drie verskillende implimente asook 2 waterpompe met n dompelpomp en alle besproeiingstoerusting.

 

Hierdie kan n ideale aftreeplek wees, veral vir die wat nog aktief in die grond wil werk  terwyl  die winkel n lonende inkomste tesame met die groente verkope bied. Hierdie perseel bied die mooiste landskapsuitsigte.

PRYS N HEEL ONDERHANDELBARE R950,000-00

 

Skakel DRINGEND  die Alleenmandaat Agent, Jannie Lategan Eiendomme 24/7 om hierdie besonder en karaktervolle stukkie aarde te besigtig.

022-9132064    Sel: 082 4538305 E-Pos: jannierosa@lantic.net

 

 

 

 


 

Code J20-09-12

 

TWEE MANJIFIEKE ERWE TEEN MEDEDINGENDE PRYSE TE PKETBERG TE KOOP

 

  1. Erf te Langstaat Piketberg: Hierdie perseel met n grootte van  513 vk meter word aangebied teen R100.000-00. (Kom. ingeslui) Goed gele en in Bo-Dorp

 

2.   Uiters goedgele erf teen die hange van die Piketberge, met n groote van van480 vk meter, Gele in die Wheatfields Ontwikkeling. Klubhuis fasiliteite, swembad, gym en groot braaiarea tot die inwoners se beskikking.

      Prys n heel billike R137,000-00.

 

MAAK VANDAG NOG N AFSPRAAK OM HIERDIE TWEE BESONDERE EIENDOMME TE KAN BESIGTIG. SKAKEL: JANNIE LATEGAN EIENDOMME 082 4538305     022-9132064  E-pos: jannierosa@lantic.net

 

 

 


 

Code J11-09-12

 

N ONGELOOFLIKE PROPOSISIE TE NIEUWOUDTVILLE TE KOOP

~

Ons stel aan u voor n erfgrootte van 3,5 hektaar wat in 8 erwe onderveel sou kon word. Dit is hoog gele met n  goeie uitsig,  aan die Oostelike kant van Nieuwoudtville. Die 3,5 hektaar is omhein met draad. Munisipale Krag en water is beskikbaar en voorts is daar n boorgat wat n lewering van 22,500 liter vars water per uur kan gee.

 

N HEEL ONDERHANDELBARE KOOPPRYS VAN R700,000-00.

~

 

110 PERDESTALLE OOK TE KOOP

~

VOORTS BIED DIESELFDE EIENAAR N PERSEEL AAN MET NETJIES GEBOUDE STALLE VIR 110 PERDE. DIT IS NETJIES OMHEIN MET N BOORGAT WAT VARS WATER LEWER. MUNISIPALE WATER EN ELEKTRISITEIT IS OOK BESKIKBAAR. DAAR IS OOK N ABLUSIEBLOK (MANS- & DAMESTOILETTE PLUS STORTE MET WARM SOWEL AS KOUE WATER)

PERSEEL GROOTTE: 2,26 HEKTAAR & GELE LANGS DIE R27 TUSSEN VANRHYNSDORP EN CALVINIA

N HEEL ONDERHANDELBARE PRYS VAN R2M WORD AAN HIERDIE BESONDERE EIENDOM GEHEG. IDEAAL OM TE GEBRUIK DEUR N PERDETELER OF OM PERDE TYDENS UITHOURITTE TE HUISVES.

HIERDIE TIPE EIENDOMME KOM SELDE IN DIE MARK EN MAAK SEKER DAT U BETYDS SKAKEL, INDIEN U NIE HIERDIE KOPIE WIL MISLOOP NIE!

JANNIE LATEGAN EIENDOMME  022-9132064 SEL: 082 4538305 FAKS: 0865020692

e-Pos: jannierosa@lantic.net

 

 


Code: J020812

 

 

 

 

DIE HEEL HOOGS GELE WONING AAN DIE VOETHANG VAN DIE PIKETBERG. 'N UITSOEK EIENDOM WAT SLEGS EEN MAAL OP DIE MARK KOM!
   
'n Pragtige ingang deur 'n elektronies beheerde hek, lei jou met 'n kronkelpad na hierdie manjefieke en uiters moderne woning, genestel in die berg. Omring met fynbos wat harmonier met enkele aangeplante struike. 'n Sprankelblou swembad begroet jou in die voortuin met tuinornamente wat die omgewing komplimenteer.
Hierdie eiendom kan nie beskryf word nie, dit is 'n moet om gesien te word:-
Grootte: 5 Hektaar
Ondergrondse wynkelder met temperatuur beheerde verkoelingstelsel. Drie motorhuise met soliede Meranti hout ..twee  waarvan elektries beheerd is. Vloere deurgaans met die pragtigste tels ... in patrone stylvol gedoen. Swembad: Grootte 7 X 3.6 vk meter. Sitkamer/eetkamer/kombuis vorm 'n eenheid met tog 'n bietjie privaatheid na die kombuis. Kaggel in area met 'n "Splitunit Aircon" van 30 BTU wat die hele area bedien. Die hele huis het 'n knoes dennehout plafon.'n Gekoppelde alarmstelsel plus diefwering aan die agterkant van huis verskaf veiligheid asook 'n baie ho heining reg rondom die eiendom! Daar is ook 'n opwasgedeelte met sy eie deur na buite. Alle ingeboude kaste is van Oregon Pine hout gemaak...alles getuig van uitstekende vakmanskap en fynproewer smaak!
Die ruim braaikamer, huisves nie alleen 'n groot binnebraai nie, maar daar  is ook 'n vlekkelose staal industrile tipe opwasbak met ingeboue vullisdrom. Die kassies in die braaikamer is van "Sleeper" hout (dwarsler hout) gemaak en "down lights" belig die area. Die braaigedeelte het sy aparte ingang.
Alle deurkosyne is met argitrawe gedoen.
'n Volledige waskamer met sy eie buitedeur en genoegsame plek vir ys- en vrieskaste.(Genoegsame kragpunte plus ingeboude kaste) ....trouens alle kragpunte deur die hele huis is dubbeld.
'n Lieflike gastekamer wat Oos front met "Oregon Pine" kaste.
Studeerkamer/Addisionele  gaste kamer met talle ingeboude kaste.
Werkswinkel: Aangrensend aan motorhuis met ingeboude kaste.
Hoofslaapkamer het sy eie buitedeur en word deur 'n baie ruim gelykvloerse dubbel stort bedien wat baie luuks toegerus is met net die beste krane en toebehore asook  'n borrelbad. Daar is  volledige instapkaste ... doelgerig ingerig! 'n "Split Unit Aircon" van 24000 BTU bedien hierdie lieflike suite. Daar is ook moderne dubbelwasbakke met genoegsame spiels wat die Hoofslaapkamer bedien.
Daar is dus in totaal 3 lugrelaars in die huis. Alle vensters is toegerus met horisontale hout hortjies blindings.Die ligging van die huis, is sodanig dat die Somerson afgeweer word, terwyl die Winterson ideaal benut word!
Nota: Die beste beskrywing en mooiste foto's kan nie reg aan hierdie uiters moderne en bes gele eiendom laat geskied nie!
 
PRYS NOU DRASTIES VERLAAG NA R5m (KOM.UITGESLUIT)

 

SKAKEL BAIE DRINGEND AS U NIE HIERDIE  KOPIE WIL MISLOOP NIE! U MOET VOORAF SKAKEL OM 'N AFSPRAAK TE MAAK VIR BESITIGING!!
JANNIE LATEGAN EIENDOMME - 082 453 8305
 
NOTA: Hierdie eiendomsagentskap voel gevly en is trots dat hy genader is om hierdie ongelooflike eiendom wat met 180 grade oor die dorp Piketberg en die landskap tot teen die Porterville Berge kyk, te bemark!

Selling is extended but Agent can still be contacted.

 

 


 

Code : J28-06-12
 

TE KOOP TE PIKETBERG

 

 

GOED GELE NYWERHEIDS PERSEEL

3,000 vk meter

Beskikbaar @ mededingende prys van:

R360,000-00 BTW UITGESLUIT

SKAKEL JANNIE LATEGAN EIENDOMME

082 453 8305

Landlyn: 022 9132064

 

 

 

 

 


 

Code : J23-05-12
 

 

 

'N KARAKTERVOLLE EIENDOM, STEWIG GEBOU MET BAIE FASILITEITE IN PIKETBERG, TE KOOP

 
Hierdie 5 slaapkamer huis is iets om te sien en te waardeer.
Die hele woning is baie goed ingerig met kaste op die benodigde plekke. Onderdak braai met hout stofie.   
 
Die huis beskik oor die mooiste plakvloere en 'n pragtige ho teeldak rond die eiendom af.
 
Daar is 'n dubbel motorhuis/ voorafbetaalde kragmeter is in plek.
 
Dit is nou eenvoudig net van daardie eiendomme wat gesien moet word om waardeer te kan word.
 
Maak gerus 'n Afspraak met die Alleenmandaat Agent om die plek aan u bekend te stel en ons gesels dan oor oor 'n prys.kOM VISUALISEER HOE U MEUBELS IN HIERDIE RUIM HUIS SOU WIL RANGSKIK!
 
JANNIE LATEGAN EIENDOMME HOOFSTRAAT 35 PIKETBERG   082 4538305  LANDLYN: 022 9132064

 

 


 

 

Code : J29-02-12
 

 

 

BESONDERE HUIS IN DIE HARTJIE VAN DIE BO-DORP VAN PIKETBERG TE KOOP
                               ~   ~
DIT IS  'N 3 SLAAPKAMER HUIS MET TALLE INGEBOUDE KASTE. VOLLEDIGE GASTE BADKAMER (NUUT OORGEDOEN) EEN VAN DIE SLAAPKAMERS VORM 'N AANSLUITENDE GASTE WOONSTEL MET SY EIE SITKAMER EN BADKAMER. DAAR IS OOK LUGVERSORGERS OP STRATEGIESE PLEKKE GEPLAAS. BAIE RUIM SIT/EETKAMER ...AANSLUITENDE KOMBUIS MET INSTAP SPENS EN APARTE WASKAMER.
DAAR IS OOK 'N SWEMBAD OP DIE PERSEEL PLUS 'N ENKELMOTORHUIS & AANLIGGENDE STOORKAMER WAT AS ADDISIONELE SLAAPKAMER DIENS KAN DOEN. DIT IS 'N HUIS MET DIE MOOISTE KOELTE BOME EN IS BAIE PRIVAAT GELE!!
 
BESKUTTE BRAAI AREA NABY DIE SWEMBAD.
 
DIE MOONTLIKEHID IS NIE UITGESLUIT DAT 'N AANLIGGENDE ONBEBOUDE ERF OOK TEEN 'N MEDEDINGENDE  PRYS AANGEKOOP KAN WORD.
 
SOU U BELANGSTEL, MAAK SO GOU AS MOONTLIK 'N AFSPRAAK EN MAAK DAN U EIE AABOD!
 
JANNIE LATEGAN EIENDOMME
082 4538305   e-pOS: jannierosa@lantic.net

 

 

Code : J20-02-12
 

 

HUIS TE KOOP IN PIKETBERG
 
'n Lieflike drie-slaapkamer huis te koop met baie goeie veiligheidsheinings en Erf-Grootte van 1,242 vk meter.
 
Die eiendom bied die volgende:
 
Binne-braai area wat met Patio deur uitloop op 'n swembad. (grootte nagenoeg 4m X 3m)
Drie Slaapkamers met ingeboude kaste. (Twee van die drie slappkamers het Lugversorgers asook dakwaaiers) Volledige badkamer/ kombuis met ingeboude kassies
Eet-/Sitkamer/volledige waskamer ("laudry")
 
Enkel toesluitbare motorhuis plus 'n afdak vir twee voertuie tandem geparkeer asook 'n addisionele afdak. Sprinkelbesproeiing stelsel is in plek. Daar is voorts 'n AANLIGGENDE WOONSTEL aan die motorhuis (Slaapkamer/stort/toilet en wasbak)
 
Die vooruitsigte om vir water te boor en suksesvol te wees, lyk goed
 
Daar is Sitrus en Sultanadruif op die perseel.
 
SKAKEL JANNIE LATEGAN EIENDOMME VIR 'N AFSPRAAK EN MAAK 'N AANBOD SO NA AS MOONTLIK AAN DIE GEVRAAGDE PRYS.
082 4538305      022-9132064    jannierosa@lantic.net

 

 

 


 

 

Code : J2-01-12
 

EKSKLUSIEWE EIENDOM TE CITRUSDAL TE KOOP

 

Gele in die mooiste omgewing en beskik oor die volgende geriewe:

3 Slaapkamers met ingeboude kaste/ 2 badkamers/Sit-Eetkamer/Dubbelmotorhuis/Oral talle ngeboude kaste/volvloermatte/Lugversorging in Hoofslaapkamer/Dakwaaiers

 

Fotos is op aanvraag beskikbaar en die prys is n ongelooflike onderhandelbare bedrag!

 

SKAKEL VANDAG NOG JANNIE LATEGAN EIENDOMME

022-9132064    SEL: 082 4538305

 

 


 

Code : J25-07-11

 

 

LUUKSE WONING TE AURORA TE KOOP
 
 
Oorweeg u dit straks om die geraas van die stad vaarwel toe te roep? .....dan is Aurora 'n ideale keuse om te kom rus vind. Lieflike idilliese omgewing met die mooiste vergesig uitsigte asook na die pratige berg aan die ooste!
Ek het die ideale woning vir u beskikbaar en u hoef geen gerief van die stad prys te gee nie:
 
Oopplan ...sit/eetkamer.  Slaapkamer vanwaar 'n mooi trap na die soldergedeelte lei. Baie ruim ingerigde Hoofslaapkamer met pragtige en suite asook talle ingeboude kaste. Die kombuis het 'n ruim instap spens asook talle netjies ingeboude kaste (Die kombuis is eintlik tweeledig en word deur 'n lae muur geskei.) Die mooiste gastekamer begroet jou by hierdie tuiskom plek met ook sy eie aansluitende badkamer. Voorsiening is ook gemaak vir 'n werkskamer of studeerkamer. Daar is ook 'n goed toegerusde "Laundry" wat ewe eens ook diens kan doen as 'n derde badkamer.
Die vloere is bedek met volvloer matte en daar is tels op die vloere van die toepaslike vertrekke. Drie dakwaaiers veroorsaak 'n heerlike vloei van lug en is op strategiese plekke geplaas. Diefwering is oral in plek en beantwoord aan versekerings vereistes.
 
Jannie Lategan Eiendomme voel geerd om hierdie perseel as Alleenmandaat te bemark en 'n heel onderhandelbare prys van R750,000-00 kan in gedagte gehou word. Die erf is 1,487 vk meter groot en daar is 'n netjiese beplande tuin uitgel wat onder andere ook Broodbome en Kokerbome insluit. Lieflike kuier- en teedrink plekkies is in die tuin geskep!
 
MAAK VANDAG NOG 'N AFSPRAAK AS U NIE HIERDIE KOPIE WIL MISLOOP NIE!
 
Jannie Lategan Eiendomme beskikbaar 24/7.   Sel: 082 4538305   Landlyn: 022-9132064  E-pos: jannierosa@lantic.net

 

 

 

 

 


 

 

Code : J13-07-11

 

 

ONBEBOUDE ERF TE BRITANIA BAAI TE KOOP

 

n Geleentheid duisend om n onbeboude erf  met n groote van 710 vk meter so naby aan die see te bekom, gebeur nie elke dag nie. Daar is reeds heelwat ontwikkelinge gedoen, soos op die fotos opgemerk kan word. Hierdie is uitsoek kus-eiendom!!

 

Hierdie perseel is beskikbaar teen slegs R800,000-00

 

Skakel gerus Jannie Lategan Eiendomme om n besigtiging te rel!

082 453 8305 Landlyn: 022 9132064

E-pos: jannierosa@lantic.net

 

 


JANNIE LATEGAN EIENDOMME

Hoofstraat 35 PIKETBERG

082 453 8305

e-pos: jannierosa@lantic.net

Jannie Lategan Eiendomme - Piketberg, Porterville, and Western Cape - Click for more properties

Jannie Lategan Eiendomme - Piketberg, Porterville, and Western Cape - Click for more properties

Jannie Lategan Eiendomme - Click for more properties